Hierdie Saterdag het ons ons 2de voorrondte van ons Battle of the Bands! Die eerste rondte het strawwe mededinging beleef en ons verwag meer van dieselfde so maak seker jy kry jou kaartjies aanlyn by www.stumpnose.com/events @angst_party Painting So Severe Parktown-groep Pryse geborg deur Step Up